單集摘要
Wat beteken dit om só te leef dat God dit raaksien? Die Bybel nooi ons na ’n lewe waarin ons geloof sigbaar word in hoe ons elke dag voor God en tussen mense leef. Stephan Joubert help ons ontdek hoe ’n lewe lyk wat God se oog vang, en wat gebeur wanneer ons begin leef met ons aandag op dit wat vir Hom saak maak. #eKerk #Boodskap
Wat beteken dit om só te leef dat God dit raaksien? Die Bybel nooi ons na ’n lewe waarin ons geloof sigbaar word in hoe ons elke dag voor God en tussen mense leef. Stephan Joubert help ons ontdek hoe ’n lewe lyk wat God se oog vang, en wat gebeur wanneer ons begin leef met ons aandag op dit wat vir Hom saak maak. #eKerk #Boodskap
單集
Leef so dat jy God se oog vang
已收聽Wat beteken dit om só te leef dat God dit raaksien? Die Bybel nooi ons na ’n lewe waarin ons geloof sigbaar word in hoe ons elke dag voor God en tussen mense leef. Stephan Joubert help ons ontdek hoe ’n lewe lyk wat God se oog vang, en wat gebeur wanneer ons begin leef met ons aandag op dit wat vir Hom saak maak. #eKerk #Boodskap
[ BYBELSKOOL ] - Die Lukas-evangelie in een reis saam met Jesus, die hemelse fluitspeler
已收聽Kyk weer: Wie het werklik die mag?
已收聽Ons leef in ’n wêreld waar mag sigbaar is in mense, sisteme en instellings wat ons lewens beïnvloed. Dit is maklik om te begin glo dat húlle uiteindelik bepaal hoe die wêreld werk. Hierdie Sondag help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 ons om weer te kyk en te ontdek wat Jesus ons leer oor wie werklik die mag het, en wat dit beteken vir hoe ons vandag leef. #eKerk #Boodskap
Leef makliker want geloof is makliker
已收聽Ons maak geloof soms ingewikkelder as wat dit hoef te wees. Ons dra swaar aan verwagtings en probeer alles reg doen, terwyl Jesus ons telkens terugnooi na ’n eenvoudiger manier van leef en glo. Stephan Joubert help ons ontdek hoe geloof ons kan leer om ligter en eenvoudiger saam met God deur die lewe te gaan. #eKerk #Boodskap
DIE STORIES | Lida Grové | Maclear Brei-projek
已收聽Hierdie maand kuier ons saam met Lida Grové wat 'n brei-projek begin het in Maclear. Lida en haar span brei regdeur die jaar. Eers brei hulle truie, musse, komberse en dan brei hulle 'teddies' vir kinders wat kanker het. Luister vandag na hoe sy die stories vertel van Maclear en hoe 'n hele gemeenskap saam hande vat om 'n verskil te maak. Indien jy wil betrokke raak, kan jy Lida direk skakel by 082 440 5541